2010

Toeriste in sop oor sexy rokkies

2010-06-15 10:43
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Onthaal van hoës kos regering R10 m.
Onthaal van hoës kos regering R10 m.

Die regering het R10,2 miljoen opgedok vir ’n luukse suite om Afrika-staatshoofde en ander hooggeplaastes tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi te onthaal.

Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert
Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert

Meer Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan by Fifa se Wêreldbeker-konsert by die Orlando-stadion optree, het vervaardigers gesê.

GALERY: 2010-sokkerstadions
GALERY: 2010-sokkerstadions

Dié foto's van Suid-Afrika se wêreldbeker-stadions is deur lesers van oor die hele land ingestuur.

Johannesburg - Fifa se handelsmerk-polisie het meer as 30 Nederlandse vroue vir sowat drie ure ondervra oor die uitrustings wat hulle aangehad het, het The Star Dinsdag berig.

Die noupassende, oranje mini-rokkies, bekend as "Dutchy-rokkies", was deel van 'n geskenkpakkie wat saam met Bavaria bier in Nederland uitgedeel is in opbou tot die Wêreldbeker-sokkertoernooi.

“Die polisie het gekom en ons aanhoudend uitgevra. Hulle het heeltyd dieselfde vrae aan ons gestel en wou weet of ons vir Bavaria werk,” het Barbara Kastein, ‘n toeris wat die wedstryd tussen Nederland en Denemarke bygewoon het, gesê.

“Hulle het gesê ons doen onwettige bemarking en dit is teen die wet in Suid-Afrika. Hulle het gedreig dat ons in hegtenis geneem sal word en ses maande in die tronk sal sit. Van die meisies het begin huil. Dit was regtig aaklig,” het Kastein glo gesê.

Volgens Peer Swinkels, woordvoerder vir Bavaria, was daar geen handelsmerke op die sexy oranje rokkies wat die vroue aangehad het nie. Dit is egter algemene kennis dat hierdie uitrustings deel is van die Bavaria-handelsmerk.

“Fifa besit nie 'n monopolie oor die kleur oranje nie,” het Swinkels gesê.

Fifa het gesê dat niemand in hegtenis geneem is tydens die voorval nie, maar hulle oorweeg regsstappe teen die vroue.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

Lees meer oor: fifa  |  nederland  |  2010  |  toeriste

Lewer kommentaar op hierdie artikel
76 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne 2010

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bfn: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...
Punteleer
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.0 MY06
2007
R 185,000.00

TOYOTA

Corolla 1.3 Professional MY10
2011
R 149,950.00

VOLKSWAGEN

Polo Sedan 1.4 Comfortline
2011
R 176,999.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.