2010

Stelsel by Fifa-kaartjiekantore pak op

2010-04-15 13:07
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Onthaal van hoës kos regering R10 m.
Onthaal van hoës kos regering R10 m.

Die regering het R10,2 miljoen opgedok vir ’n luukse suite om Afrika-staatshoofde en ander hooggeplaastes tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi te onthaal.

Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert
Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert

Meer Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan by Fifa se Wêreldbeker-konsert by die Orlando-stadion optree, het vervaardigers gesê.

GALERY: 2010-sokkerstadions
GALERY: 2010-sokkerstadions

Dié foto's van Suid-Afrika se wêreldbeker-stadions is deur lesers van oor die hele land ingestuur.

Kaapstad - Sowat 11 Fifa-kaartjiekantore en verskeie FNB-takke het Donderdag omstreeks 09:00 hulle deure oopgemaak vir die vyfde en finale verkoopsfase van die 2010 Wêreldbekertoernooi.

Duisende geesdriftiges, waarvan talle sedert Woensdag al in lang toue staan en wag om kaartjies vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi aan te skaf, het egter ongeduldig begin raak toe die stelsel “tegniese probleme” ondervind het.

’n FNB-bankbestuurder het bevestig die probleem word tans landwyd ervaar.

Verkope by die FNB-tak in Sandton het tydelik tot stilstand gekom toe die skare oproerig geraak het en die bank weens sekuriteitsredes sy deure moes toemaak.

Geesdriftiges het met sekuriteitsbeamptes, wat by die deure wag gehou het, gebots, en hulle daarvan beskuldig dat hulle mense ingelaat het wat nie deur al die nodige stappe gegaan het nie.

Mense was veronderstel om eers in een ry te staan en 'n nommer te ontvang voordat hulle toegelaat is om in die amptelike ry te kan staan om hul kaartjies te koop, het Eye Witness News berig.

Ongeag dié probleem, was daar baie mense wat nie meer kon wag om hulle kaartjies vir die sokkertoernooi te ontvang nie.

"Ons het geweet die rye gaan lank wees, so ons het baie vroeg gekom,” het Jevon Kannemeyer gesê, wat al sedert 18:45 by die kaartjieskantoor in Kaapstad wag.

Intussen staan sowat 1 000 mense in lang toue by die Spearhead-gebou in Kaapstad en wag – dit nogal in trietsige weersomstandighede.

’n Totaal van tien kaartjies per persoon word tans toegelaat.

- Sport24
 

Lees meer oor: fifa  |  2010

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne 2010

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C Scattered clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...
Punteleer
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Debtors Clerk

Johannesburg, South Africa
Profile Placement cc
Market Related

Life Insurance Personal Assistant

Fourways, Sandton, South Africa
Omega HR Solutions
R120000 - R156000

Short term personal lines telesales consultant

Fourways, Sandton, South Africa
Omega HR Solutions
R96000 - R144000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D S Dsl PU MY09
2011
R 191,950.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2006
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.