2010

Spanje vier fees met span

2010-07-12 15:30
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Onthaal van hoës kos regering R10 m.
Onthaal van hoës kos regering R10 m.

Die regering het R10,2 miljoen opgedok vir ’n luukse suite om Afrika-staatshoofde en ander hooggeplaastes tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi te onthaal.

Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert
Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert

Meer Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan by Fifa se Wêreldbeker-konsert by die Orlando-stadion optree, het vervaardigers gesê.

GALERY: 2010-sokkerstadions
GALERY: 2010-sokkerstadions

Dié foto's van Suid-Afrika se wêreldbeker-stadions is deur lesers van oor die hele land ingestuur.

Madrid – ‘n Ontmoeting met die koning en ‘n busrit deur die stad wag op Spanje se Wêreldbeker-kampioene as hulle Maandag in hul tuisland aankom.

Duisende sokkergeesdriftiges sal na verwagting in Spanje se hoofstad saamdrom om hulle helde terug te verwelkom nadat hulle as wenners uit die stryd getree het tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi in Suid-Afrika.

Spanje, wat Nederland Sondagaand 1-0 geklop het, sal na verwagting omstreeks 14:30 hulle landing maak. Na ‘n ruskans by ‘n lughawe-hotel sal die span ‘n ontmoeting met koning Juan Carlos en premier, Rodriguez Zapatero, hê.

Die hoogtepunt van die vieringe sal egter ‘n 5km-busrit deur Madrid wees, wanneer die Spanjaarde kans sal kry om hulle sokkerhelde in lewende lywe te sien.

Spanjaarde, wat deur die nag partytjie gehou het, het Maandagoggend gesukkel om hulself by die werk te kry. Hulle was egter gereed om hulle span terug te verwelkom.

Spanje se oorwinning het Maandag die voorblaaie in die land gedomineer met heelwat publikasies wat hulde gebring het aan dié land se eerste oorwinning in die Wêreldbeker-sokkertoernooi. Heelwat televisiestasies het Andres Iniesta se wendoel oor en oor uitgesaai.

 In Barcelona het sowat 75 000 ondersteuners hulle landsvlae trots rondgeswaai toe die Spaanse sokkerspan die Wêreldbeker-trofee omhoog gehou het.

Hierdie vieringe het egter kort na middernag ‘n lelike draai geneem toe ondersteuners mekaar met bottels begin gooi het.

Die polisie moes van rubberkoeëls gebruik maak om die skare onder beheer te bring.

In Madrid moes die polisie ook inspring om partytjiegangers in toom te hou.



PUNTEMAKER:  Só lyk ’n man nadat jy in bykomende tyd die wendoel in die Wêreldbeker-eindstryd aangeteken het. Andres Iniesta van Spanje vier die doel wat sy span op Soccer City buite Johannesburg oor Nederland laat seëvier het. (Luca Bruno, AP)


Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AP

Lees meer oor: spanje  |  2010  |  sokker

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne 2010

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C Scattered clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...
Punteleer
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D S Dsl PU MY09
2011
R 191,950.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2006
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.