2010

Spanje eerste WB-kampioene in Afrika

2010-07-11 23:05
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Onthaal van hoës kos regering R10 m.
Onthaal van hoës kos regering R10 m.

Die regering het R10,2 miljoen opgedok vir ’n luukse suite om Afrika-staatshoofde en ander hooggeplaastes tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi te onthaal.

Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert
Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert

Meer Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan by Fifa se Wêreldbeker-konsert by die Orlando-stadion optree, het vervaardigers gesê.

GALERY: 2010-sokkerstadions
GALERY: 2010-sokkerstadions

Dié foto's van Suid-Afrika se wêreldbeker-stadions is deur lesers van oor die hele land ingestuur.

Anja Carstens

Kaapstad - Spanje het hul eerste Wêreldbeker-trofee gewen toe hulle in ekstra tyd die eindstryd Sondag teen Nederland met 1-0 op die Soccer City-stadion in Johannesburg geklop het.

Albei spanne probeer reeds vanaf 1934 om die wentrofee omhoog te hou en vanaand was dit uiteindelik Spanje se beurt.

Spanje, die Europese kampioene, het as gunstelinge op die veld gedraf hoewel die meerderheid van die 84 490 toeskouers oranje gedra het.

In 'n eindstryd gekenmerk deur vurige duikslae het die Engelse skeidsregter Howard Webb 12 geelkaarte en 'n rooikaart in die wedstryd uitgedeel.

Spanje het eerste kans gekry om 'n doel aan te teken na 'n puik poging deur Sergio Ramos vroeg in die eerste helfte.

Nederland het hul beste kans in die 60ste minuut gehad toe Arjen Robben net die doelwagter Iker Casillas voor hom en die doelhok gehad het. Maar Casillas se regtervoet het genoeg gedoen om die bal te laat weg krul.

Robben het in die 82ste minuut weer 'n gulde geleentheid gekry om die bal in die doelhok te bêre.

Ekstra tyd is aangekondig na toegelate tyd doelloos geeïndig het.

Dit is slegs die sesde keer in die geskiedenis van die Wêreldbeker wat ekstra tyd gespeel moes word om 'n wenner te bepaal.

Nederland moes met net 10 spelers klaarkom na John Heitinga in die 110de minuut afgestuur is.

Oranje se harte is kort daarna vir die derde keer in 'n eindstryd gebreek toe die wendoel deur Andres Iniesta aangeteken is.

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.



Lees meer oor: nederland  |  spanje  |  2010

Lewer kommentaar op hierdie artikel
22 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne 2010

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C A few tstorms. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Mostly cloudy. Mild. Bfn: 21-30°C Thunderstorms. Mostly cloudy. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 19-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...
Punteleer
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla Verso 180 TX MPV MY05
2004
R 129,990.00

TOYOTA

Hilux 3.0 D-4D Raider RB D-Cab Dsl PU MY09 AT
2010
R 329,000.00

MINI

Cooper Clubman 1.6 5-dr MY08 AT
2011
R 224,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.