2010

Skitterend Bafana, maar nie genoeg

2010-06-22 17:58
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Onthaal van hoës kos regering R10 m.
Onthaal van hoës kos regering R10 m.

Die regering het R10,2 miljoen opgedok vir ’n luukse suite om Afrika-staatshoofde en ander hooggeplaastes tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi te onthaal.

Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert
Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert

Meer Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan by Fifa se Wêreldbeker-konsert by die Orlando-stadion optree, het vervaardigers gesê.

GALERY: 2010-sokkerstadions
GALERY: 2010-sokkerstadions

Dié foto's van Suid-Afrika se wêreldbeker-stadions is deur lesers van oor die hele land ingestuur.

Anja Carstens

Kaapstad - Voor die afskop van die Wêreldbeker-groepwedstryd Dinsdag tussen Suid-Afrika en Frankryk is die onmoontlike van Bafana Bafana gevra. Om uit te draf op die Vrystaat-stadion in Bloemfontein en die Les Bleues met ten minste 3-0 te klop.

Ten spyte daarvan dat hulle alles in die stryd gewerp het en Frankryk met 2-1 gewen het, was dit nie genoeg om deur te dring na die volgende ronde van die Wêreldbeker-toernooi nie. Tog was dit 'n historiese oorwinning aangesien dit die eerste keer is wat Suid-Afrika vir Frankryk in 'n internasionale toernooi kon klop en slegs die tweede oorwinning wat Bafana nog in 'n Wêreldbeker kon behaal.

Bongani Khumalo het in die 20ste minuut Bafana se eerste doel aangeteken nadat Frankryk ten spyte van besit nie veel met die bal kon uitrig nie.

Omstredenheid het die Franse weer getref toe Yoann Gourcuff 'n rooikaart gekry het vir 'n stamp met die elmboog in die 26ste minuut.

Selfs die anti-vuvuzelas het geraas gemaak toe Katlego Mphela 'n skitterdoel in die 36ste minuut aangeteken het om die telling 2-0 te maak.

In die tweede helfte het 'n goeie aangee van Frank Ribery aan Florent Malouda die geleentheid gegee om aan Frankryk 'n doel in die 69ste minuut te gee.

Suid-Afrika het nie gaan lê nie en het, met 'n ganse kontinent wat hul ondersteun, aanval op aanval geloods. Bafana se laaste poging het in beseringstyd gekom toe Siphiwe Tshabala so byna die bal in die doelhok laat beland het.

In die ander Groep A-wedstryd het Uruguay vir Mexiko op die Royal Bafokeng-stadion in Rustenburg met 1-0 geklop. Dié twee spanne eindig onderskeidelik eerste en tweede in Groep A en dring dus deur na die volgende ronde.

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.


Lees meer oor: frankryk  |  bafana bafana  |  sokker  |  2010

Lewer kommentaar op hierdie artikel
26 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne 2010

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C Scattered clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...
Punteleer
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D S Dsl PU MY09
2011
R 191,950.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2006
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.