2010

SA hou partytjie!

2010-06-10 20:20
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Onthaal van hoës kos regering R10 m.
Onthaal van hoës kos regering R10 m.

Die regering het R10,2 miljoen opgedok vir ’n luukse suite om Afrika-staatshoofde en ander hooggeplaastes tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi te onthaal.

Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert
Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert

Meer Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan by Fifa se Wêreldbeker-konsert by die Orlando-stadion optree, het vervaardigers gesê.

GALERY: 2010-sokkerstadions
GALERY: 2010-sokkerstadions

Dié foto's van Suid-Afrika se wêreldbeker-stadions is deur lesers van oor die hele land ingestuur.

Johannesburg – Duisende sokkergeesdriftiges het toegesak op die Orlando-stadion in Soweto vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi se afskop-konsert.

Hierdie musiekvertoning word op die vooraand van die toernooi gehou om Afrika se eerste Wêreldbeker-sokkertoernooi te vier. Ook is dit simbolies van Suid-Afrika wat die wêreld verwelkom. 

Bekende musikante soos Shakira, die Black Eyed Peas en Alicia Keys sal die skare vermaak en die maandlange sokkertoernooi met ritme afskop.

Verskeie Suid-Afrikaanse kunstenaars, insluitende Hugh Masekela, sal ook deel wees van die verrigtinge.

President Jacob Zuma het tydens die opening van die geleentheid die wêreld in Suid-Afrika verwelkom.

“Welkom aan almal in Suid-Afrika. Ek moet die Suid-Afrikaners bedank vir hulle warm ontvangs van ons buitelanders besoekers.

“Suid-Afrika wys nou vir die wêreld dat ons net soos enige ander land ‘n reuse-taak soos hierdie kan aanpak. Suid-Afrika ‘rock’!” het Zuma gesê.

‘n Lewendige uitsending van die konsert kan nou op SABC 1 gesien word.

In Kaapstad is 'n toeskouer beseer tydens Wêreldbeker-vieringe in die middestad. Lees meer hier.

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.


 

- SAPA

Lees meer oor: sport  |  2010  |  sokker

binne 2010

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C Scattered clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...
Punteleer
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D S Dsl PU MY09
2011
R 191,950.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2006
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.