2010

Pele kap Maradona

2010-07-01 13:24
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Onthaal van hoës kos regering R10 m.
Onthaal van hoës kos regering R10 m.

Die regering het R10,2 miljoen opgedok vir ’n luukse suite om Afrika-staatshoofde en ander hooggeplaastes tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi te onthaal.

Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert
Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert

Meer Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan by Fifa se Wêreldbeker-konsert by die Orlando-stadion optree, het vervaardigers gesê.

GALERY: 2010-sokkerstadions
GALERY: 2010-sokkerstadions

Dié foto's van Suid-Afrika se wêreldbeker-stadions is deur lesers van oor die hele land ingestuur.

Berlyn - Die Brasiliaanse sokkerlegende Pele se woordestryd met Argentinië se breier, Diego Maradona, is Dinsdag voortgesit toe Pele gesê het die Argentyn sal weens sy stormagtige verlede nooit ‘n goeie afrigter wees nie.
 
Pele, wat vroeër tydens die Wêreldbeker gesê het Maradona het slegs die afrigterspos aanvaar omdat hy geld nodig gehad het, meen die Argentyn se destydse verslawing aan kokaïene het 'n slegte uitwerking op die span.

Die Suid-Amerikaners, wat sover al vier hul Wêreldbeker-wedstryde gewen het, kom Saterdag in Kaapstad teen Duitsland in die kwarteindronde te staan.

“Hy (Maradona) is nie ‘n goeie afrigter nie omdat hy so ‘n vreemde leefstyd gehad het. Dit is iets wat nie goed vir die span kan wees nie,” het Pele in 'n onderhoud aan ‘n Duitse tydskrif gesê.

Pele het gesê die Duitse span daarteenoor, wat Engeland met 4-1 verlede Sondag in Bloemfontein verneder het, lyk goed en vol energie.

“Dis ‘n fees om te kyk hoe hierdie span speel,” het hy gesê.

Alhoewel hulle goed kan dribbel en die bal perfek kan aangee, meen Pele tog dat Duitsland te jonk is om vanjaar se Wêreldbeker-kroon te dra.

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- AFP

Lees meer oor: maradona  |  pele  |  argentinië  |  duitsland  |  2010

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne 2010

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C Scattered clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...
Punteleer
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D S Dsl PU MY09
2011
R 191,950.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2006
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.