2010

Oranje see by Soccer City

2010-07-11 18:15
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Onthaal van hoës kos regering R10 m.
Onthaal van hoës kos regering R10 m.

Die regering het R10,2 miljoen opgedok vir ’n luukse suite om Afrika-staatshoofde en ander hooggeplaastes tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi te onthaal.

Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert
Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert

Meer Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan by Fifa se Wêreldbeker-konsert by die Orlando-stadion optree, het vervaardigers gesê.

GALERY: 2010-sokkerstadions
GALERY: 2010-sokkerstadions

Dié foto's van Suid-Afrika se wêreldbeker-stadions is deur lesers van oor die hele land ingestuur.

Johannesburg - 'n See van helder oranje was Sondag by Soccer City in Johannesburg sigbaar terwyl die son gesak het oor duisende sokkerondersteuners wat by die stadion opgedaag het vir dié land se Wêreldbekereindstryd teen Spanje.

Die hoeveelheid ondersteuners vir Spanje en Nederland was min of meer gelyk, maar Nederlandse ondersteuners se helder oranje was veel meer sigbaar as die kleure van hul Spaanse teenstanders.

Baie Nederlandse ondersteuners se gesigte was ook oranje geverf.

Oranje pruiker, pette, leeu-uitrustings, en selfs oranje krone was sigbaar by die stadion.

Ongeveer drie uur voor die eindstryd was die Soccer City-stadion reeds halfvol, en ondersteuners was steeds besig om in te stroom.

Ignatius Jakobs, voormalige hoof van vervoer in Gauteng, het in die aanloop tot die wedstryd gesê Suid-Afrika het baie om oor trots te wees. Hy het ook gesê hy is trots op die manier waarop toeskouers van openbare vervoer gebruik gemaak het.

Ongeveer 30 persent van toeskouers wat wedstryde in Gauteng bygewoon het, het van openbare vervoer gebruik gemaak.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: spanje  |  nederland  |  2010

binne 2010

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-16°C Passing showers. Scattered clouds. Cool. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 13-19°C A few showers. More clouds than sun. Mild.
7-dag-voorspelling...
Punteleer
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Passat 1.8 Turbo MY99
2001
R 85,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2003
R 45,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.