2010

Onthaal van hoës kos regering R10 m.

2010-08-06 06:22
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

N-Korea se sokkerspan en afrigter verneder
N-Korea se sokkerspan en afrigter verneder

Noord-Korea se sokkerspan en die afrigter is tydens 'n openbare ondersoek na hul vertoning tydens die 2010-wêreldbeker verneder.

Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert
Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert

Meer Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan by Fifa se Wêreldbeker-konsert by die Orlando-stadion optree, het vervaardigers gesê.

GALERY: 2010-sokkerstadions
GALERY: 2010-sokkerstadions

Dié foto's van Suid-Afrika se wêreldbeker-stadions is deur lesers van oor die hele land ingestuur.

Die Burger

Kaapstad - Die regering het R10,2 miljoen opgedok vir ’n luukse suite in Soccer City in Johannesburg om Afrika-staatshoofde en ander hooggeplaastes by die opening- en afsluitingseremonie van die Wêreldbeker-sokkertoernooi te onthaal.

Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking het die rekening betaal.

Die minister, Maite Nkoana-Mashabane, het egter in antwoord op ’n parlementêre vraag deur die DA benadruk dat haar departement geen kaartjies gekoop het vir die Wêreldbeker-toernooi, die Kaapse Internasionale Jazzfees of enige ander groot gebeurtenis in die 2009-’10-boekjaar nie.

Verskeie departemente en staatsentiteite, waaronder die SAUK, het ná die toernooi opslae gemaak oor die miljoene rande wat hulle aan wedstrydkaartjies bestee het.

Volgens Nkoana-Mashabane het haar departement in Maart reeds ’n onthaalsuite met plek vir 200 gaste in Soccer City bespreek vir 11Junie en 11Julie.

“Die president het internasionale staatshoofde en ander hooggeplaastes vir die opening- en afsluitingseremonie na Johannesburg genooi.

“Die suite is bespreek om hierdie staatshoofde en ander belangrike mense – veral dié uit Afrika, onder wie sy diplomatieke korps – te huisves om die Afrika-karakter van die toernooi te weerspieël.”

Onder dié wat die geleentheid bygewoon het, was pres. Robert Mugabe van Zimbabwe en sy premier, Morgan Tsvangirai. Alle ambassadeurs uit Afrika wat tans in Suid-Afrika diens verrig, was ook op die gastelys.

- Die Burger

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne 2010

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-16°C Passing showers. Scattered clouds. Cool. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 13-19°C A few showers. More clouds than sun. Mild.
7-dag-voorspelling...
Punteleer
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Passat 1.8 Turbo MY99
2001
R 85,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2003
R 45,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.