2010

Mandela nodig vir 2010 se sekuriteit

2010-01-18 10:38
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Onthaal van hoës kos regering R10 m.
Onthaal van hoës kos regering R10 m.

Die regering het R10,2 miljoen opgedok vir ’n luukse suite om Afrika-staatshoofde en ander hooggeplaastes tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi te onthaal.

Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert
Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert

Meer Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan by Fifa se Wêreldbeker-konsert by die Orlando-stadion optree, het vervaardigers gesê.

GALERY: 2010-sokkerstadions
GALERY: 2010-sokkerstadions

Dié foto's van Suid-Afrika se wêreldbeker-stadions is deur lesers van oor die hele land ingestuur.

Bogota – Die bekende sokkerspeler Pele sê die teenwoordigheid van voormalige president Nelson Mandela kan dalk deurslaggewend wees in sekere sekuriteitskwessies gedurende die Sokker Wêreldbeker-toernooi in Suid-Afrika.

Pele het Saterdag aan verslaggewers in Kolombië gesê hy is bekommerd oor die 91-jarige Mandela, wat as verenigende simbool vir alle Suid-Afrikaners dien, se gesondheid.

Pele het ook gesê die aanval op Togo se sokkerspan in Angola het vrae oor sekuriteit in Suid-Afrika laat ontstaan, 'n aanname wat Suid-Afrikaanse beamptes reeds verwerp het.

"Wat gebeur het in Togo het 'n effek op die wêreldbeker," het Pele gesê. "Ek hoop alles draai goed uit. Mense is bekommerd oor Nelson Mandela se gesondheid. Hy's 'n man wat die ondersteuning van alle Suid-Afrikaners het. Hy het beheer oor alles."
      
"FIFA se grootste bekommernis is dat iets dalk met Mandela gebeur," het hy bygevoeg.

Pele was in Kolombië om die Suid-Amerikaanse klubkampioenskap Copa Libertadores te bemark.

Sy nuutste kommentaar sal waarskynlik vir Danny Jordaan, die uitvoerende hoof van die plaaslike reëlingskomitee, ongemaklik maak.

Jordaan het net ná die Togo-aanval gesê dit is onregverdig om te sê sekuriteitsprobleme in Angola is verwant aan Suid-Afrikaanse voorbereidings.

Ten spyte van Jordaan se posisie, is Suid-Afrikaanse beamptes gevra om te verduidelik hoekom soortgelyke geweldadige insidente nié sal plaasvind wanneer die Sokker-wêreldbeker op 11 Junie afskop nie.

– Sapa-AP

Lees meer oor: wereldbeker 2010

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne 2010

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-16°C Passing showers. Scattered clouds. Cool. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 13-19°C A few showers. More clouds than sun. Mild.
7-dag-voorspelling...
Punteleer
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Junior Application Support Administrator

Cape Town, South Africa
West Coast Personnel
Market Related

Billing APS Manager

Cape Town, South Africa
West Coast Personnel
Market Related

Consultant Finance

Johannesburg, South Africa
Antal International Johannesburg (Pty) Ltd
R440000 - R460000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY96
1999
R 59,990.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 225,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.