2010

Ghana is Afrika se laaste WB-hoop

2010-06-29 07:08
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Onthaal van hoës kos regering R10 m.
Onthaal van hoës kos regering R10 m.

Die regering het R10,2 miljoen opgedok vir ’n luukse suite om Afrika-staatshoofde en ander hooggeplaastes tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi te onthaal.

Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert
Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert

Meer Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan by Fifa se Wêreldbeker-konsert by die Orlando-stadion optree, het vervaardigers gesê.

GALERY: 2010-sokkerstadions
GALERY: 2010-sokkerstadions

Dié foto's van Suid-Afrika se wêreldbeker-stadions is deur lesers van oor die hele land ingestuur.

Die Burger

Kaapstad - Afrika se oë gaan Vrydag vasgenael wees op Ghana – die vasteland se laaste hoop in vanjaar se Wêreldbeker-sokkertoernooi.

Dié Wes-Afrika-land sê Uruguay die stryd aan in Johannesburg om ’n plek in die halfeindstryd te beklink.

Ghanese in die Moederstad was Maandag vol hoop dat húl span Afrika se ster tot in die eindstryd sal laat skitter.

Jimmy Braye (37), ’n handelaar in die Kaapse middestad, is oortuig daarvan dat hulle tot die eindstryd sal deurdring.

“Ghana het altyd goeie spelers opgelewer en kan na die eindstryd deurdring op voorwaarde dat daar nie partydigheid van die wedstrydbeamptes is nie.”

Sy landgenoot, Anin Bodom (40), wat al tien jaar in Suid-Afrika woon, het verwag dat Ghana ver sou vorder in die toernooi. Elke keer as Ghana ’n doel aanteken, vlieg die SMS’e van blydskap rond tussen Suid-Afrika en Ghana.

“Wat my só trots maak, is dat Ghana uit al die lande op die vasteland so goed vaar.”

Vir Solomon Ackah (23), ’n skoenmaker, is dit eenvoudig: Die span is jonk en hulle het die ywer. “Natuurlik gaan hulle ons trots maak!”

Gabriel Nicoue (35), ’n abseil-tegnikus wat ook ’n konstruksiewerker by die Kaapstad-stadion was, se hart wil bars van trots. “Ek voel so goed om van die begin af deel te gewees het van die toernooi. Met toewyding en fokus kan Ghana ver vorder.”

- Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- Die Burger

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne 2010

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C Scattered clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...
Punteleer
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D S Dsl PU MY09
2011
R 191,950.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2006
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.