2010

'Gee werkers af vir WB'

2010-03-09 14:18
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Onthaal van hoës kos regering R10 m.
Onthaal van hoës kos regering R10 m.

Die regering het R10,2 miljoen opgedok vir ’n luukse suite om Afrika-staatshoofde en ander hooggeplaastes tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi te onthaal.

Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert
Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert

Meer Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan by Fifa se Wêreldbeker-konsert by die Orlando-stadion optree, het vervaardigers gesê.

GALERY: 2010-sokkerstadions
GALERY: 2010-sokkerstadions

Dié foto's van Suid-Afrika se wêreldbeker-stadions is deur lesers van oor die hele land ingestuur.

Johannesburg - Die Suid-Afrikaanse Sokkerondersteunersvereniging (Safsa) het 'n beroep op werkgewers gedoen om fleksietyd in te stel vir die opkomende Wêreldbeker-sokkertoernooi.

Safsa het dié spesiale versoek Maandag aan die nasionale ekonomiese ontwikkelings- en arbeidsraad (Nedlac) en die minister van staatsdiens en administrasie, Richard Baloyi, gerig.

Die sokkervereniging wil hê werknemers moet toegelaat word om hul werke tot drie ure vroeër te verlaat om by Bafana-Bafana-wedstryde uit te kom.

Safsa-woordvoerder Siyabulela Makhunga meen indien werkgewers nie fleksietyd toegestaan word nie, die "euforie van die toernooi noodwendig tot 'n afname in produktiwiteit sal lei."

"Dis onafwendbaar," het hy gesê. "Die Wêreldbeker-toernooi is hier, en mense sal enigiets doen om daarin te deel."

Die Safsa-woordvoerder meen ook dat meer werkers as wat amptelik vir verlof aansoek gedoen het, gaan die dag ná 'n wedstryd afwesig wees weens feesvieringe of te min slaap.

"Daar gaan in elk geval 'n afname in produktiwiteit wees. Werkgewers behoort mense 'n kans te gee om 'n goeie tyd te hê," het hy gesê.

- Sport24
 

Lees meer oor: 2010

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne 2010

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...
Punteleer
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RunX 140 RT 5-dr MY04
2006
R 119,995.00

AUDI

A4 1.8T
2005
R 185,000.00

MAZDA

Mazda5 2.0 Individual MPV MY10
2009
R 219,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.