2010

Fifa gee WB 9 uit 10

2010-07-12 15:28
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Onthaal van hoës kos regering R10 m.
Onthaal van hoës kos regering R10 m.

Die regering het R10,2 miljoen opgedok vir ’n luukse suite om Afrika-staatshoofde en ander hooggeplaastes tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi te onthaal.

Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert
Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert

Meer Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan by Fifa se Wêreldbeker-konsert by die Orlando-stadion optree, het vervaardigers gesê.

GALERY: 2010-sokkerstadions
GALERY: 2010-sokkerstadions

Dié foto's van Suid-Afrika se wêreldbeker-stadions is deur lesers van oor die hele land ingestuur.

Johannesburg – Sepp Blatter, Fifa-president, het Suid-Afrika Maandag geprys vir die wyse waarop die Wêreldbeker-sokkertoernooi georganiseer is.

Kritici het gevrees dat die gasheerland se hoë misdaadsyfers en swak publiekevoervoerstelsel die sukses van die toernooi sou kniehalter. Maar die vier weke lange toernooi het seepglad verloop.

“Ek moet Afrika as ‘n kontinent ook komplimenteer. Julle het bewys dat julle enigiets kan doen,” het Blatter tydens ‘n perskonferensie gesê.

“’n Groot kompliment aan Suid-Afrika, ‘n groot kompliment aan die Suid-Afrikaners, ‘n groot kompliment aan die Suid-Afrikaanse regering wat gedoen het wat hul gesê het hul sal,” het hy gesê.

“Julle kan trots wees. Die voordele en komplimente van hierdie toernooi gaan aan Suid-Afrika en nie Fifa nie.”

Blatter het Suid-Afrika ‘n nege uit 10 gegee vir sy aanbieding van die toernooi. “Dit beteken julle slaag summa cum laude. Dit is die hoogste punt,” het hy bygevoeg.

Volgens Jerome Valcke, sekretaris-generaal van Fifa, was sekuriteit tydens die toernooi byna foutloos.

“Ek wil die Suid-Afrikaanse polisiediens bedank vir alles wat hulle gedoen het,” het hy gesê.

“Daar was nie ‘n enkele insident wat die sukses van die Wêreldbeker-toernooi bedreig het nie.”

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: suid-afrika  |  sokker  |  fifa  |  2010

binne 2010

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C Scattered clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...
Punteleer
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D S Dsl PU MY09
2011
R 191,950.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2006
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.