2010

Fifa: WB dreigement onsin

2010-05-26 14:00
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Onthaal van hoës kos regering R10 m.
Onthaal van hoës kos regering R10 m.

Die regering het R10,2 miljoen opgedok vir ’n luukse suite om Afrika-staatshoofde en ander hooggeplaastes tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi te onthaal.

Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert
Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert

Meer Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan by Fifa se Wêreldbeker-konsert by die Orlando-stadion optree, het vervaardigers gesê.

GALERY: 2010-sokkerstadions
GALERY: 2010-sokkerstadions

Dié foto's van Suid-Afrika se wêreldbeker-stadions is deur lesers van oor die hele land ingestuur.

Kaapstad –Die sekretaris-generaal van FIFA, Jerome Valcke, het gesê dat die beweerde komplot waar Al- Kaïda 'n aanval op die Wêreldbeker in Suid-Afrika beplan, bloot "bangmakery” is.

Valcke het Dinsdag gesê hy het die verslag van ‘n ondersoek deur Interpol ontvang en dat daar geen konkrete bewyse is dat so dreigement wel bestaan nie.

Al-Kaïda het alle aantygings, wat beweer dat verdagte militante ‘n aanval op die Wêreldbeker beplan, in 'n verklaring ontken.

“Die verklaring deur Al-Kaïda het net bevestig waaraan ons gewerk het.  Enige tyd wat ons ‘n dreigement ontvang volg ons dit op en geen dreigement kon nog bewys word nie," het Valcke gesê.

Valcke het gesê hy glo sulke dreigemente kom van mense wat die “kollig op hulself wil plaas” aangesien die wêreld na Suid-Afrika kyk vir die volgende 40 dae.

“Die meeste van die tyd tydens ‘n Wêreldbeker is daar minder konflik as gewoonlik want almal kyk tv, selfs die soldate," het Valcke bygevoeg.

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- Sapa

 

Lees meer oor: bafana bafana  |  al-kaida  |  2010

binne 2010

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C Scattered clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...
Punteleer
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D S Dsl PU MY09
2011
R 191,950.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2006
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.