2010

Engeland, Duitsland gekap na 2010 kritiek

2010-01-28 10:39
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Onthaal van hoës kos regering R10 m.
Onthaal van hoës kos regering R10 m.

Die regering het R10,2 miljoen opgedok vir ’n luukse suite om Afrika-staatshoofde en ander hooggeplaastes tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi te onthaal.

Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert
Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert

Meer Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan by Fifa se Wêreldbeker-konsert by die Orlando-stadion optree, het vervaardigers gesê.

GALERY: 2010-sokkerstadions
GALERY: 2010-sokkerstadions

Dié foto's van Suid-Afrika se wêreldbeker-stadions is deur lesers van oor die hele land ingestuur.

Johannesburg – Fifia, die beherende liggaam van wêreldsokker het Engeland en Duitsland uitgesonder as dié twee lande wat die meeste skuld daaraan dra om Suid-Afrika, maande voor die Wêreldbeker, in ‘n negatiewe lig te plaas.

Fifa het Woensdag bevestig dat twee uit die drie miljoen kaartjies reeds vyf maande voor die opening van die toernooi verkoop is.

Verlede week is 206 865 aansoeke uit 192 lande gedurende die derde fase vir kaartjieverkope ontvang.

Jerome Valcke, Fifa se sekretaris-generaal het gesê, “Dit is baie hartseer om elke oggend wakker te word en artikels te lees waarin
aanhangers aangemoedig word om nie Suid-Afrika te besoek nie, omdat dit 'n baie gevaarlike land is."

Ander sê weer Sepp Blatter, Fifa se hoofbaas, het 'n groot fout gemaak toe hy vir Suid-Afrika tot die gasheerland verkies het, terwyl sommige sê dat jy mal is as jy na die land toe wil vlieg.

“Ons vra net dat almal Suid-Afrika ‘n regverdige kans moet gee."

Valcke het Europa en Duitsland uitgesonder as die lande wat die meeste vir negatiewe publisiteit verantwoordelik is.

"Ons het nie so baie negatiewe terugvoer van Holland, Spanje, Frankryk en Italië ontvang nie.

"Die lande is egter twee groot lede van die internasionale sokkerfamilie. Daarom haal hulle kommentaar elke keer die voorblaaie," aldus Valcke.

-Sport24

 

Lees meer oor: fifa  |  2010

Lewer kommentaar op hierdie artikel
47 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne 2010

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C Scattered clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...
Punteleer
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D S Dsl PU MY09
2011
R 191,950.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2006
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.