2010

Brittanje gee 42 miljoen kondome vir WB

2010-03-09 19:00
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Onthaal van hoës kos regering R10 m.
Onthaal van hoës kos regering R10 m.

Die regering het R10,2 miljoen opgedok vir ’n luukse suite om Afrika-staatshoofde en ander hooggeplaastes tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi te onthaal.

Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert
Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert

Meer Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan by Fifa se Wêreldbeker-konsert by die Orlando-stadion optree, het vervaardigers gesê.

GALERY: 2010-sokkerstadions
GALERY: 2010-sokkerstadions

Dié foto's van Suid-Afrika se wêreldbeker-stadions is deur lesers van oor die hele land ingestuur.

Johannesburg - Brittanje beplan om 42 miljoen kondome vir Suid-Afrika te gee vir 'n MIV-veldtog voor die afskop van die Wêreldbeker-toernooi, berig die Mail&Guardian.

Dít is in reaksie op 'n versoek van president Jacob Zuma vir 'n ekstra miljard kondome vir die verwagte sokkergeesdriftiges wat die toernooi gaan bywoon.

Hy het vir Brittanje vir hulp gevra tydens sy onlangse besoek aan die Verenigde Koninkryk om koningin Elizabeth II te ontmoet.

"Daar is duidelik 'n groot fokus op die Wêreldbeker en 'n groot toename van mense wat na Suid-Afrika toe kom," het Gareth Thomas, die VK se minister van internasionale ontwikkeling, gesê.

Fidel Hadebe, woordvoerder van die departement van gesondheid, het gesê hy kan nie kommentaar lewer voor hy nie terugvoering van sy Britse kontakte gekry het nie.

Jackson Mthembu, woordvoerder vir die presidensie, was nie onmiddelik beskikbaar vir kommentaar nie. 

– Sapa

Lees meer oor: 2010

binne 2010

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...
Punteleer
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Junior C# Developer

Centurion
EOH Recruitment Solutions
R200000 - R210000

ERP consultant

Gauteng Other
EOH Recruitment Solutions
R120000 - R360000

Call Centre Operations Manager

Cape Town, South Africa
Fusion Outsourcing Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Spark 1.0 LS 5-dr
2006
R 59,995.00

ISUZU

KB300 TDi D-Cab LX Dsl MY04 PU
2007
R 148,994.00

FORD

Territory 4.0 AWD Ghia AT MY06
2007
R 159,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.