2010

Bafana bra flou teen Nam

2010-03-04 10:50
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Onthaal van hoës kos regering R10 m.
Onthaal van hoës kos regering R10 m.

Die regering het R10,2 miljoen opgedok vir ’n luukse suite om Afrika-staatshoofde en ander hooggeplaastes tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi te onthaal.

Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert
Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert

Meer Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan by Fifa se Wêreldbeker-konsert by die Orlando-stadion optree, het vervaardigers gesê.

GALERY: 2010-sokkerstadions
GALERY: 2010-sokkerstadions

Dié foto's van Suid-Afrika se wêreldbeker-stadions is deur lesers van oor die hele land ingestuur.

Durban – Bafana Bafana se afrigter, Carlos Alberto Parreira, sê daar is geen rede tot kommer ná sy span se gelykop uitslag teen Namibië in 'n vriendskaplike wedstryd in Durban nie.

Namibië se Brave Warriors het teen rustyd met 1-0 voorgeloop na ‘n doelskop deur Rudolf Bester in die 42ste minuut van die wedstryd by die Moses Mabhida-stadion.

Bafana Bafana kon eers in die 70ste minuut van die wedstryd die telling gelykop maak, toe Katlego Mphela die bal verby die doelwagter gestuur het.

Parreira, wat sy spelers dié komende naweek na Brasilië neem vir ‘n maandlange oefenkamp, het ná die wedstryd gesê hy glo hy kan Bafana ‘n kompeterende eenheid maak voor hulle op 11 Junie teen Mexiko in die openingswedstryd van die Wêreldbeker-sokkertoernooi speel.

“Dit is altyd beter om te wen," het Pareira gesê, "maar hierdie uitslag is nie die einde van die wêreld nie. Ons sal nie teen spanne soos Namibië in die Wêreldbeker speel nie."

“Namibië het met 10 spelers agter die bal verdedig en by die Wêreldbeker-toernooi sal dit ons wees wat onder druk gaan wees in verdediging," het Parreira gesê.

Parreira was nie juis beïndruk met die Bafana-kaptein Teko Modise en Siphiwe Tshabalala se spel nie. “Die probleem met Modise en Tshabalala is dat hulle nie gereeld vir hul klubs speel nie en dit wys in hul fiksheid.

Een speler wat wel lof van die afrigter ontvang het, was Thulasizwe Khuboni van Golden Arrows. “Dit is nie blote toeval dat Khuboni in die laaste twee wedstryde as speler van die wedstryd aangewys is nie," het hy gesê.

"Hy leer hoe om in die middelveld te verdedig op die manier wat die Brasiliane dit doen. Ek is baie tevrede met sy vordering as speler."

Die afrigter van die Brave Warriors, Tom Saintfiet, was ‘n gelukkige man. “Bafana is ons ouer broers maar vanaand het ons gewys ons is presies dieselfde grootte.

- Sapa

Lees meer oor: namibie  |  2010  |  bafana bafana

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne 2010

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...
Punteleer
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RunX 140 RT 5-dr MY04
2006
R 119,995.00

AUDI

A4 1.8T
2005
R 185,000.00

MAZDA

Mazda5 2.0 Individual MPV MY10
2009
R 219,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.