2010

10 beseer in sokker-stormloop

2010-06-06 19:02
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Onthaal van hoës kos regering R10 m.
Onthaal van hoës kos regering R10 m.

Die regering het R10,2 miljoen opgedok vir ’n luukse suite om Afrika-staatshoofde en ander hooggeplaastes tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi te onthaal.

Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert
Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert

Meer Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan by Fifa se Wêreldbeker-konsert by die Orlando-stadion optree, het vervaardigers gesê.

GALERY: 2010-sokkerstadions
GALERY: 2010-sokkerstadions

Dié foto's van Suid-Afrika se wêreldbeker-stadions is deur lesers van oor die hele land ingestuur.

Tembisa – Duisende sokkerondersteuners het Sondag 'n hek buite 'n stadion gestormloop voor 'n wêreldbeker-opwarmingswedstryd tussen Nigerië en Noord-Korea.

Minstens 10 mense is in die voorval beseer toe ondersteuners geval en onder ander se voete beland het. Baie van die ondersteuners het Nigerië-truie gedra.

Die Makhulong-stadion in Johannesburg het sitplek vir ongeveer 10 000 ondersteuners.

Die eerste stormloop het begin toe die hekke geopen is om ondersteuners toegang te gee tot die stadion.

Die polisie het die hekke vinnig weer gesluit, maar toe dit weer oopgemaak is het 'n tweede stormloop begin, en meer mense is beseer.

'n Polisiebeampte is ook in die voorval beseer. Hy is later van die toneel gedra op 'n draagbaar. Ander ondersteuners wat lig beseer is het die toneel te voet verlaat ná die stormloop.

"Tien mense, onder wie 'n polisiebeampte, is lig beseer en niemand is dood nie," het Hangwani Mulaudzi, polisiewoordvoerder, gesê. "Hierdie is 'n vriendskaplike wedstryd en ek dink die ondersteuners was opgewonde om te kom kyk hoe hulle helde in die wêreldbekertoernooi gaan vaar."

Die tweede helfte van die wedstryd is ook onderbreek toe toeskouers onder mekaar begin baklei het oor sitplekke.

- SAPA

Lees meer oor: 2010

binne 2010

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C Scattered clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...
Punteleer
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Avensis 2.0 Advanced
2006
R 179,900.00

BMW

118i (E87)
2007
R 205,000.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.