Zimbabwe verhoog salarisse

2009-07-22 13:19
Tweets Share Share line Print

Harare -  Zimbabwe se regering het staatswerkers se salarisse met 55% verhoog, in die hoop om die uitvloei van kennis en gekwalifiseerde werkers van dié land af te skaal.

Die regering het in Januarie internasionale geldeenhede begin gebruik en staatswerkers het tot nou ‘n maandelikse salaris van $100 getrek. Met dié instelling van ‘n nuwe salaris-skaal sal hulle minstens $155 verdien.

Tendai Biti, minister van finansies het tydens ‘n begrotingstoespraak gesê die regering sal salarisse verhoog maar wou nie presiese getalle bekend maak nie.

"Die werkers wat oorweeg het om die land te verlaat, sal nou bly”, het Eliphas Mukonoweshuro, minister in die staatsdienste gesê.
Miljoene Zimbabwiërs het na naburige lande en Europa gevlug, op soek na beter werksgeleenthede.

Die regering sukkel om Westerse borge te oorreed om noodsaaklike fondse beskikbaar te stel om dié ekonomie te red.

Zimbabwe benodig sowat $10 miljard om paaie, hospitale en skole op te gradeer.

- Sapa


- Reuters

Lees meer oor: zimbabwe

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C Scattered clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Avensis 2.0 Advanced
2006
R 179,900.00

BMW

118i (E87)
2007
R 205,000.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.