VN hoë loop deur onder kritiek

2009-07-21 10:45
Tweets Share Share line Print

Die saggeaarde Ban Ki-moon (Yonhap, Kim Ju-sung, AP)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

New York- Sy kritici beskryf hom as oneffektief, oninspirerend en ‘n swak kommunikeerder, maar die Verenigde Nasies (VN) se sekretaris-generaal, Ban Ki-moon, se volgers meen hy word net misverstaan.

Halfpad deur sy vyfjaar termyn, loop Ki-moon onder skerp kritiek deur, meestal deur Westerse media oor die wyse waarop hy die krisisse in Darfoer, Sri Lanka en Mianmar hanteer het.

Die Wall Street Journal het hom verlede week beskryf as die VN se “onsigbare man”.

Volgens Roberta Cohen, ‘n kundige in menseregte by die Brookings Instituut in Washington, is Ki-moon “oor differensiaal” teenoor regerings.

Volgens Cohen, het die VN se sekretaris-generaal besluit om te buig voor lande soos Brittanje, China, Frankryk, Rusland en Amerika eerder as om te fokus op die wêreld gemeenskap en die beskerming van burgers.

Ki-moon ontvang heelwat kritiek uit verskeie oorde. Volgens hulle sukkel die saggeaarde Ki-Moon om kers vas te hou by sy voorganger, Kofi Annan.

Maar Ki-moon se ondersteuners voel anders oor hom. Volgens hulle is die kritiek wat hy ontvang onregverdig en ken hulle hom as ‘n passievolle werker na wie hulle opkyk.


- AFP

Lees meer oor: vn  |  ban ki-moon

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-16°C Passing showers. Scattered clouds. Cool. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 13-19°C A few showers. More clouds than sun. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Matrikulante of Studente

Hyde Park, Sandton 2196, South Africa
Telesure Group Services (Pty) Ltd
R5400

Rock Star Intermediate Java Developers!!! - R200k – R300k - Randburg

Randburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R200000 - R300000

C# Software Developer

Century City, Cape Town, South Africa
Hi-Tech Recruitment CC
R10000 - R25000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY96
1999
R 59,990.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 225,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.