Nuutste studie: Mense word al ouer

2009-07-20 09:54
Tweets Share Share line Print

Washington – Die populasie ouer mense in die  wêreld word by dag meer. Binnekort sal hulle selfs meer as die jonger generasie wees.

Só het Amerikaanse navorsers Maandag bekend gemaak. Die groei in die populasie van ouer mense beteken ‘n groei in pensioen- en gesonheidskostes. Dit kan ekonomiese groei in ryk en armer lande stuit.

Die getal 65-jariges het sedert middel 2008 die som van 506 miljoen bereik. Na verwagting sal hierdie getal teen 2040 styg tot 1.3 biljoen.

“Vir die eerste keer in die geskiedenis sal daar meer 65 jariges wees as kinders onder die ouderdom van vyf,” het Kevin Kinsella en Wan He, wat die verslag opgestel het, gesê. 

Die rede hiervoor blyk ‘n toename in geboortes na die Tweede Wêreldoorlog te wees en ‘n afname aan sterftes van ouer persone.

‘n Soortgelyke verslag deur die Europese Unie het bevind dat die sterftesyfer in die Europese Unie (EU) teen 2015 die geboortesyfer sal verbysteek, wat beteken dat migrasie die enigste bron van bevolkingsgroei sal word.

Dié voorspelling toon dat Europa se bevolking spoedig oor die volgende dekades sal verouder, met minder werkers wat die pensioen- en gesondheidskostes vir ’n verouderde samelewing sal dek.

–Sapa

- Reuters

Lees meer oor: studie  |  ouderdom

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C Scattered clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Avensis 2.0 Advanced
2006
R 179,900.00

BMW

118i (E87)
2007
R 205,000.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.