China bring nuwe wetgewing teen afstigting

2009-07-20 11:13
Tweets Share Share line Print

Beijing, China - Die hoof wetgewer in Chinsa se Xinjiang-distrik sal ‘n wet teen politieke afstigting ná verlede maand se oproeringe instel.

Die onruste van 5 Junie was die ergste in China in dekades. Spanning tussen die meerderheidsgroep Han Chinese en die onafhanklike Uighur-Moslems het tot grootskaalse oproeringe en die dood van byna 200 mense gelei.

Eligen Imibakhi, van die Xinjiang se Regional People's Congress, sê die publiek se tekort aan kennis oor die wette is ‘n ernstige probleem.

Die regering sal pamflette in etniese minderheidsgroepe se tale aan boere en herders dwarsdeur die streek uitdeel om hulle op te voed in die land se wette.

China het reeds ‘n nasionale wet teen afstigting, maar soortgelyke wette is op streeksvlak nog nie in plek nie.

"Xinjiang werk tans aan wetgewing wat regshulp aan die streek se teen-afskeiding stryd sal leen, en geweld probeer verminder”, het Imibakhi gesê.

-AP

- AP

Lees meer oor: china

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C Scattered clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Avensis 2.0 Advanced
2006
R 179,900.00

BMW

118i (E87)
2007
R 205,000.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.