Concordia: Nóg vier lyke gevind

33 minute gelede

Duikers het op nóg vier lyke afgekom wat binne-in die luukse Italiaanse passasierskip Costa Concordia vasgekeer is, het die media berig.

Sport

Proteas nou tweede op ranglys

31 minute gelede

Die Proteas het opgeskuif na die tweede plek op die IKR se T20-ranglys ná hul haas ongelooflike oorwinning oor Nieu-Seeland.

Wêreld

Afgaanse joernalis onthoof

32 minute gelede

'n Afgaanse radio-joernalis is in die suidoostelike provinsie Paktika onthoof nadat hy deur ongeïdentifiseerde mans na 'n vergadering gelok is.

Suid-Afrika

Verkragter 10 jaar tronk toe

32 minute gelede

‘n Verkragter is tot 10 jaar tronkstraf gevonnis in die Mankweng-streekhof, het die provinsiale polisie in Limpopo gesê.

 

begroting:  Pravin Gordhan, minister van finansies, lewer sy begrotingstoespraak in die parlement. (Schalk van Zuydam, AFP)

NUUTSTE MULTIMEDIA
GALERY: Karnaval-feesvieringe in Rio
GALERY: Só lyk SA se nr. 1-skedonk
GALERY: Honderde brand dood in tronk
GALERY: Valentynsdag 2012
 

Multimedia   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Vermaak

Paula Abdul bereik skikkingsooreenkoms

35 minute gelede

Die voormalige The X Factor-beoordelaar Paula Abdul het ingestem om skadevergoeding van R7 miljoen aan 'n vrou te betaal wat in haar oprit beseer is.

Wat sê jy?

Wat dink jy van 'n superbelasting vir rykes?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

 
Suid-Afrika

Tiener sterf in ongeluk

2012-02-22 20:58

‘n Tiener het gesterf in ‘n ongeluk op die R28 tussen die N1 en die N12 in Randfontein, wes van Johannesburg, het paramedici gesê.

Wêreld

Minstens 40 dood, 550 in treinongeluk beseer

2012-02-22 21:02

Minstens 40 mense is dood nadat 'n trein in sentraal-Buenos Aires ontspoor het, het 'n direkteur van die burgerlike verdediging bevestig.

binne nuus24

Sake

Begroting: Minder persoonlike belasting

2012-02-22 14:00

Rokers en drinkers gaan soos gewoonlik meer vir hul slegte gewoontes betaal en individue kry die normale verligting in persoonlike inkomstebelasting om vir inflasie te vergoed, maar belasting op winste gemaak uit kapitale bates gaan toeneem.

Spesiale fokus

Steak met sampioene

Dié resep is perfek vir wanneer jy onthaal – jou gaste gaan baie beïndruk wees met jou.

Nasionale begroting

Die indiening van die jaarlikse begroting is die belangrikste gebeurtenis op die fiskale almanak.

Mak grootgemaak

Christian die leeu is in 'n woonstel grootgemaak. Een van sy voormalige eienaars gesels.

E-leser, tablet, netboek

Tegnologie vernuwe by die dag en maak dit moeilik om tussen produkte te kies.

 

‘Dankie dat ek hier is'

Dit is Tienerselfmoord-voorkomingsweek. Celinda Groenewald gesels met ’n oorlewende.

SA se nr. 1-skedonk

Net die voorruit van dié Toyota-bakkie is padwaardig. Hier's SA se nr.1-skedonk.

Tussen dié wat vermoor

Elmarie Myburgh help om reeksmoordenaars en -verkragters aan te keer.

VIDEO: Vroue stuit bouery

Konstruksiewerk aan die Chapmanspiek-tolplaza tot stilstand gebring.

 
 

Telbord deur SuperSport

My News Header

Levi se weglating nie onregverdig

Morgan 2 menings | 81 keer gelees |

Dié Nuus24-leser dink dis goed dat Richard Levi terug is na SA. So kan hy dan voorberei vir die T20-wêreldbeker later vanjaar.

Meer van ons gebruikers
Meer kommentaar
Weather
Traffic
Lottery
Cpt: 17-24°C Sunny. Mild. Pta: 18-31°C Afternoon clouds. Warm.
Jhb: 16-28°C Broken clouds. Warm. Bloem: 13-27°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 21-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 19-23°C More sun than clouds. Cool.
7 day forecasts...

Aanwysers

Rand/$ 7.73 -0.49% Goudmynesektor
Rand/£ 12.11 0.48%   2812.93 0.33%
Rand/€ 10.24 -0.8% Alle aandeleindeks
Goud/oz $1778.78 1.44%   34006.52 -0.4%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Copywriter

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

Receptionist

Richards Bay, South Africa
Hutech International Group
R5000

Ward PA

Richards Bay, South Africa
Hutech International Group
R5000 - R6000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Base 5-dr
2011
R 134,989.00

OPEL

Corsa Lite 1.4i + AC 3-dr
2006
R 73,100.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Unbeatable Mauritius

Spend 7 nights at Sofitel Mauritius L'Imperial Resort and Spa from R10 757 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Big Mama-speletjies – Tot 50%-afslag

Begin saamspeel teen ’n beter prys met die Big Mama-uitverkoping. Tot 50%-afslag op speletjies + aflewering binne 24 uur*. Koop dit nou.

Big Mama DVD’s – Tot 80%-afslag

Kry tot 80%-afslag op ons DVD’s. Dié aanbod sluit aflewering binne 24 uur in* & is slegs beskikbaar terwyl voorraad hou.

Lego op Uitverkoping

Bespaar R200 op die Geonosian Starfighter en betaal slegs R299,95. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Die Big Mama Uitverkoping

Die Big Mama Uitverkoping is nou aan die gang. Kry tot 80% afslag op Boeke, Musiek, DVD’s, Speletjies, Elektronika, Speelgoed & Geskenke. Koop nou.

Elektronika op uitverkoping

Tot 80% afslag op elektronika + 24 uur-aflewering. Koop nou.

Jou blaaskans

 games Speletjies
 
Men
Women
Kom ons Kliek

Gratis aflewering binne 24 uur*

Big Mama gobii eLeser-aanbod

Kry die 7" LCD eLeser vir slegs R899 + ’n Gratis eBoek-koepon van R160. Daar is eBoeke beskikbaar vanaf R49,95 waarop jy jou koepon kan spandeer. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.